Hi Marinda
Mr.Higgie is veilig en alles het goed afgeloop. Ek kan nie wag om hom vas te hou nie.
Sooo baie dankie vir alles, jy is die beste! Waardeer al jou hulp!
Mooi dag!
Have a pawsome day!
Groete