DATUM VAN REIS: 26 Maart 2021
Hi Marinda,
Hoe sê mens dankie? Duisende dankies vir jou en elkeen van jul span vir al die reelings ensomeer om seker te maak Bella kom so spoedig moontlik by ons aan. Ons het haar Vrydag middag gaan haal en ons harte loop oor van dankbaarheid dat sy hier by ons in NZ is.
Ek stuur dan so paar fotos van Bella vir jul blog. Sal jy groot asb dit vir my ook aanstuur of my tag op Facebook wanneer julle dit plaas.
Hierdie fotos was met die dag toe sy deur julle opgelaai is. Die res sal volg.
Nogmaals baie baie dankie
Vriendelike groete
Belinda & Bella xx